Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » personeelkamer
personeelkamer [boodskap #151372] Vr., 01 Mei 2026 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25002
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
personeelkamer
Afbreking: per•so•neel•ka•mer
Samestelling: personeel + kamer


Selfstandige naamwoord: personeelkamer
Meervoud: personeelkamers
Verkleinwoord: personeelkamertjie
Meervoud van verkleining: personeelkamertjies

Betekenis:
• 'n Kamer waar personeel kan vergader of ontspan.

Gebruik:
• Pouses drink die onderwysers tee in die personeelkamer.

Sinoniem:
• stafkamer

Vertaling:
Engels: staff room
Nederlands: personeelskamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raadsaal
Volgende onderwerp: kuifkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mei 01 11:05:39 UTC 2026