| raadsaal [boodskap #151371] |
Vr., 01 Mei 2026 08:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25002 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raadsaal
Afbreking: raad•saal
Samestelling: raad + saal
Selfstandige naamwoord: raadsaal
Meervoud: raadsale
Verkleinwoord: raadsaaltjie
Meervoud van verkleining: raadsaaltjies
Betekenis:
• 'n Saal waarin 'n raad vergader om sake te bespreek en besluite te neem.
Gebruik:
• Die raadslede het hulle toe beveel om die raadsaal te verlaat en het die saak met mekaar bespreek. [Handelinge 4:15]
Sinoniem:
• raadskamer
Vertaling:
Engels: council hall, council chamber
Nederlands: raadzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|