Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windswael
windswael [boodskap #151367] Do., 30 April 2026 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25355
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windswaeltjie.
'n Windswaeltjie.
windswael
Afbreking: wind•swa•el
Samestelling: wind + swael


Selfstandige naamwoord: windswael
Meervoud: windswaels
Verkleinwoord: windswaeltjie
Meervoud van verkleining: windswaeltjies

Betekenis:
• 'n Trekvoël met 'n vinnig en sierlik vlug, familie Apodidae.

Gebruik:
• Die Europese windswael kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak.

Wisselvorm:
• windswawel

Hiponiem:
• bontwindswael
• bruinwindswael
• horuswindswael
• kleinwindswael
• muiskleurwindswael
• palmwindswael
• skaarswindswael
• swartwindswael
• witkruiswindswael
• witpenswindswael

Vertaling:
Engels: swift, cliff‐swallow
Nederlands: gierzwaluw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samoesa
Volgende onderwerp: diversifieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 22:10:49 UTC 2026