Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samoesa
samoesa [boodskap #151366] Do., 30 April 2026 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25355
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samoesa
Afbreking: sa•moe•sa


Selfstandige naamwoord: samoesa
Meervoud: samoesas
Verkleinwoord: samoesatjie
Meervoud van verkleining: samoesatjies

Betekenis:
• 'n Driehoekige pasteitjie met sterk gekruide vleis of groente.

Gebruik:
• Die samoesa word gevorm deur die deeg driehoekig om die vulsel te vou en dit in olie te braai of in die oond te bak.

Afgelei:
• samoesa-deeg
• samoesa-resep
• amoesa-verkoper
• Samoesa-vulse

Vertaling:
Engels: samoosa, samosa
Nederlands: samosa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankbesonderhede
Volgende onderwerp: windswael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 22:09:52 UTC 2026