Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skitterblink
skitterblink [boodskap #151358] Wo., 29 April 2026 12:30 na volgende boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24990
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skitterblink
Afbreking: skit•ter•blink
Samestelling: skitter + blink


Byvoeglike naamwoord: skitterblink
Attributief: skitterblink

Betekenis:
• Intensiewe vorm van blink: baie blink, of figuurlik, baie slim.

Gebruik:
• Sy dra 'n goue ring met 'n skitterblink diamant.
• Dit is 'n skitterblink idee.

Sinoniem:
• diamantblink
• vonkelend
• glinsterend
• kristalblink

Vertaling:
Engels: sparkling, glittering, shiny
Nederlands: schitterend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 30 April 2026 08:33]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: skitterblink [boodskap #151362 is 'n antwoord op boodskap #151358] Do., 30 April 2026 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charmaine v.d. Merwe  is tans af-lyn  Charmaine v.d. Merwe
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2026
Karma: 0
Junior Lid
Vonkelend is die korrekte spelling, nie "fonkelend"
Re: skitterblink [boodskap #151363 is 'n antwoord op boodskap #151362] Do., 30 April 2026 08:34 Na vorige boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24990
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beslis, ek maak dit dadelik reg!
Dankie vir die terugvoer.
Vorige onderwerp: uitskuif
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 30 09:29:55 UTC 2026