| sakspieël [boodskap #151348] |
Di., 28 April 2026 19:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24979 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakspieël
Afbreking: sak•spie•ël
Samestelling: sak + spieël
Selfstandige naamwoord: sakspieël
Meervoud: sakspieëls
Verkleinwoord: sakspieëltjie
Meervoud van verkleining: sakspieëltjies
Betekenis:
• 'n Klein spieëltjie wat 'n mens saam met jou dra.
Gebruik:
• Die tannie het 'n kam en sakspieëltjie uit haar handsak gehaal om haar windverwaaide bolla reg te klits.
Vertaling:
Engels: pocket mirror
Nederlands: zakspiegel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|