Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongereguleer
ongereguleer [boodskap #151345] Di., 28 April 2026 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24979
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongereguleer
Afbreking: on•ge•re•gu•leer
Samestelling: on- + gereguleer


Byvoeglike naamwoord: ongereguleer, ongereguleerd
Attributief: ongereguleerde

Betekenis:
• Wat nie gereguleer en beheer is of word nie.

Gebruik:
• Gebruikers moet versigtig wees om nie goedkoop ongereguleerde produkte van oorsese winkels te koop nie.

Antoniem:
• gereguleer

Vertaling:
Engels: unregulated, uncontrolled
Nederlands: ongereguleerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 29 April 2026 06:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Germaans
Volgende onderwerp: gereguleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 29 08:45:49 UTC 2026