Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer...
Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer... [boodskap #21076] Sat, 13 February 1999 00:00 na volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hi

Ek plaas Nasionale Pers se 24.com nuusbrief weekliks op my Afrikaanse
Nuusgroep Tuisblad. Daar is altyd 'n paar interessante skakels.

Ek het 'n lys bygevoeg van internasionale nuusbedieners waarheen jy kan pos
aflaai/oplaai indien jou plaaslike Internet Diensverskaffer se nuusbediener
probleme gee. Soos ek meer/beter nuusbedieners vind, sal ek dit ook byvoeg
tot die lys.

Ek het ook die kiesersrol op die blad bygesit. Kyk of jy stemgeregtig is vir
die komende verkiesing. Tik jou SA ID nommer in en die outjie spoeg jou
"status" uit.

Vir al hierdie inligting en meer; besoek gerus...

http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/

Groete

Bryan

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer... [boodskap #21109 is 'n antwoord op boodskap #21076] Sun, 14 February 1999 00:00 Na vorige boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
hancil@mweb.co.z� (Hannes Cilliers) wrote:
> Een van die beste skakels vir sulke
> nuusbedieners is http://jammed.com/~newzbot/
> Groete
> Hannes

Ek sal die skakel by die blad byvoeg. Ek het dit reeds voorheen besoek en van
die nuusbedieners op my lys is oorspronklik van daardie skakel.

Bryan

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer... [boodskap #21110 is 'n antwoord op boodskap #21076] Sun, 14 February 1999 00:00 Na vorige boodskap
hancil  is tans af-lyn  hancil
Boodskappe: 28
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op Sat, 13 Feb 1999 23:12:25 GMT skryf
brya...@my-dejanews.com :

->Ek het 'n lys bygevoeg van internasionale nuusbedieners waarheen jy kan pos
-> aflaai/oplaai indien jou plaaslike Internet Diensverskaffer se nuusbediener
-> probleme gee. Soos ek meer/beter nuusbedieners vind, sal ek dit ook byvoeg
-> tot die lys.
-
Een van die beste skakels vir sulke
nuusbedieners is http://jammed.com/~newzbot/
Groete
Hannes
...sonder die umlaut sal e-pos my bereik...
Vorige onderwerp: Wat DOEN jy ?
Volgende onderwerp: Re: Wie ons nou werklik is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:43:02 UTC 2024