Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteenwoordiging
verteenwoordiging [boodskap #151334] So., 26 April 2026 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24965
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteenwoordiging
Afbreking: ver•teen•woor•di•ging
Samestelling: verteenwoordig + -ing


Selfstandige naamwoord: verteenwoordiging
Meervoud: verteenwoordiginge, verteenwoordigings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verteenwoordig.

Gebruik:
• Die lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika word volgens 'n stelsel van proporsionele verteenwoordiging verkies.

Sinoniem:
• afvaardiging
• delegasie
• representasie

Hiponiem:
• groepsverteenwoordiging
• groepverteenwoordiging
• oorverteenwoordiging
• regsverteenwoordiging
• volksverteenwoordiging

Afgelei:
• verteenwoordigingsraad

Afkorting:
• vert.

Vertaling:
Engels: representation, agency, delegation
Nederlands: vertegenwoordiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 26 April 2026 11:50]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wapad
Volgende onderwerp: denkpatroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Apr. 26 13:02:53 UTC 2026