| volksdans [boodskap #151331] |
So., 26 April 2026 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24963 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volksdans
Afbreking: volks•dans
Samestelling: volk + -s- + dans
Selfstandige naamwoord: volksdans
Meervoud: volksdanse
Verkleinwoord: volksdansie
Meervoud van verkleining: volksdansies
Betekenis:
• 'n Dans van kenmerkend van 'n bepaalde groep mense is.
Gebruik:
• Die tarantella is 'n lewendige Italiaanse volksdans.
• Die riel en vastrap is Suid-Afrikaanse volksdanse.
Afgelei:
• volksdanser
Vertaling:
Engels: volksdans
Nederlands: volksdans, boerendans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|