Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaaswerf
plaaswerf [boodskap #151330] So., 26 April 2026 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24963
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaaswerf
Afbreking: plaas•werf
Samestelling: plaas + werf


Selfstandige naamwoord: plaaswerf
Meervoud: plaaswerwe
Verkleinwoord: plaaswerfie
Meervoud van verkleining: plaaswerfies

Betekenis:
• Die stuk grond rondom 'n plaashuis, skuur of ander geboue vanwaar 'n boerdery bedryf word.

Gebruik:
• Die plaaswerf staan vol trekkers en ander implemente.

Vertaling:
Engels: farmyard
Nederlands: boerenerf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsaal
Volgende onderwerp: volksdans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Apr. 26 11:34:59 UTC 2026