Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhandelbaar
verhandelbaar [boodskap #151325] Sa., 25 April 2026 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24953
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhandelbaar
Afbreking: ver•han•del•baar
Samestelling: verhandel + -baar


Byvoeglike naamwoord: verhandelbaar
Attributief: verhandelbare

Betekenis:
• Wat verhandel (gekoop, verkoop of uitgeruil) kan word.

Gebruik:
• Die aandele is vrylik verhandelbaar op die beurs.

Sinoniem:
• verkoopbaar

Antoniem:
• onverhandelbaar

Afgelei:
• verhandelbaarheid

Vertaling:
Engels: merchantable, tradeable, marketable
Nederlands: verhandelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waardepapier
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 25 13:48:42 UTC 2026