Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waardepapier
waardepapier [boodskap #151324] Sa., 25 April 2026 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24953
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waardepapier
Afbreking: waar•de•pa•pier
Samestelling: waarde + papier


Selfstandige naamwoord: waardepapier
Meervoud: waardepapiere

Betekenis:
• 'n Papier of finansiële dokument met geldswaarde wat verhandelbaar is.

Gebruik:
• Banknote, tjeks, aandele en effekte is voorbeelde van waardepapiere.

Vertaling:
Engels: security paper, bill‐paper
Nederlands: waardepapier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aartsvader
Volgende onderwerp: verhandelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 25 13:49:13 UTC 2026