Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aartsvader
aartsvader [boodskap #151323] Sa., 25 April 2026 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24953
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aartsvader
Afbreking: aarts•va•der
Samestelling: aarts- + vader


Selfstandige naamwoord: aartsvader
Meervoud: aartsvaders

Betekenis:
• Die voorvader van 'n stam of volk.

Gebruik:
• Die drie aartsvaders van die Israelitiese volk was Abraham, sy seun Isak, en Isak se seun, Jakob.

Sinoniem:
• Metusalag
• oervader
• patriarg
• stamvader

Antoniem:
• aartsmoeder

Afgelei:
• aartsvaderlik

Vertaling:
Engels: patriarch
Nederlands: aartsvader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tempeldiens
Volgende onderwerp: waardepapier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 25 12:36:48 UTC 2026