| ongehoorsaamheid [boodskap #151319] |
Sa., 25 April 2026 08:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24950 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongehoorsaamheid
Afbreking: on•ge•hoor•saam•heid
Samestelling: ongehoorsaam + -heid, on + gehoorsaamheid
Selfstandige naamwoord: ongehoorsaamheid
Meervoud: ongehoorsaamhede
Betekenis:
• Die toestand van ongehoorsaam wees; die weiering om instruksies, bevele of reëls te volg.
Gebruik:
• Sy ongehoorsaamheid het hom 'n pak slae besorg.
Sinoniem:
• insubordinasie
• oortreding
• stoutigheid
• tugteloosheid
• verset
Antoniem:
• gehoorsaamheid
Vertaling:
Engels: insubordination, disobedience
Nederlands: ongehoorzaamheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|