| slagskaap [boodskap #151318] |
Vr., 24 April 2026 19:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24946 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagskaap
Afbreking: slag•skaap
Samestelling: slag + skaap
Selfstandige naamwoord: slagskaap
Meervoud: slagskape
Verkleinwoord: slagskapie
Meervoud van verkleining: slagskapies
Betekenis:
• 'n Skaap wat primêr vir sy vleis geteel word.
Gebruik:
• Die hengelaar wat die grootste karp uittrek, wen 'n vet slagskaap.
Sinoniem:
• vleisskaap
Antoniem:
• wolskaap
Afgelei:
• slagskaapboerdery
Vertaling:
Engels: slaughter sheep
Nederlands: slachtschaap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|