Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterdier
waterdier [boodskap #151306] Do., 23 April 2026 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterdier
Afbreking: wa•ter•dier
Samestelling: water + dier


Selfstandige naamwoord: waterdier
Meervoud: waterdiere
Verkleinwoord: waterdiertjie
Meervoud van verkleining: waterdiertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat (hoofsaaklik) in water leef.

Gebruik:
• Seekoeie, visse en seeskilpaaie is waterdiere.

Antoniem:
• landdier

Vertaling:
Engels: aquatic animal, water animal
Nederlands: waterdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvolging
Volgende onderwerp: troonbestyging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 23 19:41:37 UTC 2026