| vrugbaarheid [boodskap #151303] |
Do., 23 April 2026 13:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24931 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrugbaarheid
Afbreking: vrug•baar•heid
Samestelling: vrugbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: vrugbaarheid
Meervoud: vrugbaarhede
Betekenis:
• Die toestand van vrugbaar wees; die vermoë om bevrug te word of vrugte voort te bring.
Gebruik:
• Ek gee hulle 'n land wat beroemd sal word vir sy vrugbaarheid. [Esegiël 34:29]
Sinoniem:
• drakrag
• fertiliteit
• swangerskap
• viriliteit
Antoniem:
• onvrugbaarheid
Hiponiem:
• grondvrugbaarheid
Vertaling:
Engels: fertility
Nederlands: vruchtbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|