| tussentyd [boodskap #151294] |
Wo., 22 April 2026 19:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24924 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tussentyd
Afbreking: tus•sen•tyd
Samestelling: tussen + tyd
Selfstandige naamwoord: tussentyd
Meervoud: tussentye
Betekenis:
• Die tyd tussen twee gebeurtenisse.
Gebruik:
• Ons wag vir diens, maar in die tussentyd gesels ons maar met mekaar.
Sinoniem:
• gelyktydig
• interval
• intussen
• ondertussen
Afgelei:
• tussentydperk
• tussentyds
Vertaling:
Engels: interim, interval, meantime
Nederlands: tussentijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|