| vaderskap [boodskap #151291] |
Wo., 22 April 2026 14:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24922 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaderskap
Afbreking: va•der•skap
Samestelling: vader + -skap
Selfstandige naamwoord: vaderskap
Meervoud: vaderskappe
Betekenis:
• Die staat van 'n pa/vader wees.
Gebruik:
• Die hof het gelas dat toetse gedoen word om die vaderskap te bepaal.
Sinoniem:
• pa-wees
Antoniem:
• moederskap
Hiponiem:
• grootvaderskap
• huisvaderskap
• stiefvaderskap
Afgelei:
• vaderskapstoets
• vaderskapsverlof
Vertaling:
Engels: fathership, fatherhood, paternity
Nederlands: vaderschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|