Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padteken
padteken [boodskap #151288] Wo., 22 April 2026 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
padteken
Afbreking: pad•te•ken
Samestelling: pad + teken


Selfstandige naamwoord: padteken
Meervoud: padtekens
Verkleinwoord: padtekentjie
Meervoud van verkleining: padtekentjies

Betekenis:
• 'n Bord langs die pad wat verkeer reël, soos 'n stopteken, gevaarteken of inligtingsteken.

Gebruik:
• Ry verantwoordelik en gehoorsaam die padtekens.

Sinoniem:
• padbord
• padpredikant (skertsend)
• verkeersbord
• verkeersteken

Vertaling:
Engels: road sign, traffic sign
Nederlands: verkeersbord, wegwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelprojek
Volgende onderwerp: geselsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 22 16:23:13 UTC 2026