Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tipeer
tipeer [boodskap #151277] Di., 21 April 2026 10:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24908
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tipeer
Afbreking: ti•peer


Werkwoord: tipeer
Verlede tyd: het getipeer
Teenwoordige deelwoord: tiperend, tiperende
Verlede deelwoord: getipeerde

Betekenis:
• Om die tipe of klas te bepaal.

Gebruik:
• Mense tipeer ander veels te maklik.
• Hierdie groep is as 'n terroriste-organisasie getipeer.

Sinoniem:
• karakteriseer
• kenmerk
• klassifiseer

Afgelei:
• tipering

Hiponiem:
• stereotipeer

Vertaling:
Engels: to typify, characterize
Nederlands: typeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hidroloog
Volgende onderwerp: piekel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Apr. 21 12:10:53 UTC 2026