Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arrogansie
arrogansie [boodskap #151269] So., 19 April 2026 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arrogansie
Afbreking: ar•ro•gan•sie


Selfstandige naamwoord: arrogansie
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van arrogant wees. 'n Verwaande houding teenoor ander.

Gebruik:
• Ek is keelvol vir mense se arrogansie.

Sinoniem:
• aanmatiging
• eiewaan
• eiewysheid
• hoogmoedigheid
• verwaandheid
• trotsheid

Antoniem:
• beskeidenheid
• nederigheid

Vertaling:
Engels: arrogance
Nederlands: arrogantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: profesie
Volgende onderwerp: boukoste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 02:42:55 UTC 2026