Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profesie
profesie [boodskap #151268] So., 19 April 2026 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
profesie
Afbreking: pro•fe•sie


Selfstandige naamwoord: profesie
Meervoud: profesieë

Betekenis:
• Dit wat 'n profeet voorspel. 'n Voorspelling van toekomstige gebeure.

Gebruik:
• Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby. [Openbaring 1:3]

Sinoniem:
• godspraak
• openbaring
• visioen
• voorgevoel
• voorsegging
• voorspelling
• waarsegging

Verwant:
• profeet
• profeties

Vertaling:
Engels: prophecy
Nederlands: profetie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprinkelstelsel
Volgende onderwerp: arrogansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 02:41:39 UTC 2026