Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhongering
verhongering [boodskap #151257] So., 19 April 2026 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhongering
Afbreking: ver•hon•ge•ring
Samestelling: verhonger + -ing


Selfstandige naamwoord: verhongering
Meervoud: verhongerings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verhonger.

Gebruik:
• Talle plaasdiere het van verhongering gevrek.

Sinoniem:
• broodgebrek
• hongerdood
• hongersnood
• uithongering

Antoniem:
• versadiging

Afgelei:
• verhongeringsperiode

Vertaling:
Engels: starving, starvation
Nederlands: verhongering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herbesoek
Volgende onderwerp: marasmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 02:43:28 UTC 2026