| verwater [boodskap #151255] |
Sa., 18 April 2026 09:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24885 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwater
Afbreking: ver•wa•ter
Samestelling: ver- + water
Werkwoord: verwater
Verlede tyd: het verwater
Teenwoordige deelwoord: verwaterend, verwaterende
Verlede deelwoord: verwaterde
Betekenis:
• Om water by te voeg of om soos water te word.
• (figuurlik) Om swakker te maak.
Gebruik:
• Die wyn word voor gebruik verwater.
• Die regering het ons onderwys verwater.
Sinoniem:
• afwater
• verdun
• verflou
• verswak
Antoniem:
• konsentreer
• versterk
Afgelei:
• verwatering
Vertaling:
Engels: to dilute; to water down
Nederlands: verwateren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|