| tuisgebak [boodskap #151254] |
Sa., 18 April 2026 09:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24885 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuisgebak
Afbreking: tuis•ge•bak
Samestelling: tuis + gebak
Byvoeglike naamwoord: tuisgebak
Attributief: tuisgebakte
Betekenis:
• Wat by die huis gebak is en nie industrieel vervaardig is nie.
Gebruik:
• Wat is dan lekkerder as vars tuisgebakte brood met plaasbotter?
Vertaling:
Engels: homebaked, homemade
Nederlands: zelfgebakken
Selfstandige naamwoord: tuisgebak
Meervoud: tuisgebakke
Betekenis:
• Gebak soos brood, koekies of beskuit wat by die huis gemaak is.
Gebruik:
• Sy koop tuisgebak op die boeremark.
Vertaling:
Engels: home-baked goods, homemade baked goods
Nederlands: huisgebak, zelfgebakken waren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 18 April 2026 09:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|