Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelrys
geelrys [boodskap #151253] Sa., 18 April 2026 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25076
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geelrys
Afbreking: geel•rys
Samestelling: geel + rys


Selfstandige naamwoord: geelrys
Meervoud:

Betekenis:
• Rys met speserye soos borrie of saffraan wat dit 'n geel kleur gee, soms ook met rosyne daarin.

Gebruik:
• Ons eet vanaand bobotie met geelrys.

Sinoniem:
• begrafnisrys
• borrierys
• vandisierys
• vendusierys

Afgelei:
• geelrysheide

Vertaling:
Engels: yellow rice
Nederlands: gele rijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: malvapoeding
Volgende onderwerp: tuisgebak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 10 13:51:57 UTC 2026