Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » malvapoeding
malvapoeding [boodskap #151252] Sa., 18 April 2026 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
malvapoeding
Afbreking: mal•va•poe•ding
Samestelling: malva + poeding


Selfstandige naamwoord: malvapoeding
Meervoud: malvapoedings
Verkleinwoord: malvapoedinkie
Meervoud van verkleining: malvapoedinkies

Betekenis:
• 'n Tradisionele Suid-Afrikaanse poeding met 'n sagte, sponsagtige tekstuur.

Gebruik:
• Ons kry malvapoeding en vla vir nagereg.

Vertaling:
Engels: malva pudding
Nederlands: malvapudding

Nota:
• Die "malva" in malvapoeding verwys na die sous van malvesyn ('n gefortifiseerde witwyn) wat vroeër saam met die poeding bedien is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groentesop
Volgende onderwerp: geelrys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 08:31:08 UTC 2026