Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onnoselheid
onnoselheid [boodskap #151249] Vr., 17 April 2026 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25076
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onnoselheid
Afbreking: on•no•sel•heid
Samestelling: onnosel + -heid


Selfstandige naamwoord: onnoselheid
Meervoud: onnoselhede

Betekenis:
• Die toestand van dom en onnosel wees; 'n gebrek aan verstand of insig.

Gebruik:
• Daar is nie pille vir onnoselheid nie!

Sinoniem:
• absurditeit
• domheid
• dwaasheid
• gekheid
• idiotisme
• lawwigheid
• mistasting
• onkunde
• onnadenkendheid
• simpelheid
• sotterny
• swaksinnigheid

Antoniem:
• slimheid
• verstandigheid
• wysheid

Vertaling:
Engels: idiocy, foolishness, stupidity, silliness
Nederlands: onnozelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genetikus
Volgende onderwerp: aanroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 10 13:53:02 UTC 2026