Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benul
benul [boodskap #151243] Do., 16 April 2026 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24875
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benul
Afbreking: be•nul


Selfstandige naamwoord: benul
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Begrip of besef van iets; die vermoë om te verstaan.

Gebruik:
• Hy het geen benul waarvan hy praat nie!

Sinoniem:
• begrip
• besef
• idee
• insig
• konsep
• opvatting
• spesmaas

Afgelei:
• onbenullig

Vertaling:
Engels: notion, sense, realization, awareness
Nederlands: benul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siebie
Volgende onderwerp: instemmend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 16 18:06:59 UTC 2026