Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keerkant
keerkant [boodskap #151240] Do., 16 April 2026 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25076
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keerkant
Afbreking: keer•kant
Samestelling: keer + kant


Selfstandige naamwoord: keerkant
Meervoud: keerkante
Verkleinwoord: keerkantjie
Meervoud van verkleining: keerkantjies

Betekenis:
• Die agterkant. Die kant wat voor is as jy dit omkeer.

Gebruik:
• Skryf jou adres op die koevert se keerkant.

Sinoniem:
• agterkant
• gatkant
• keersy
• ommesy
• rugkant
• teensy
• rugsy

Antoniem:
• voorkant

Vertaling:
Engels: reverse side
Nederlands: keerkant, achterkant, keerzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskiedenisboek
Volgende onderwerp: afkeurend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 10 13:50:43 UTC 2026