| dopamien [boodskap #151237] |
Do., 16 April 2026 10:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24869 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dopamien
Afbreking: do•pa•mien
Selfstandige naamwoord: dopamien
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Hormoon en neurotransmitter wat natuurlik in die liggaam geproduseer word.
Gebruik:
• Dopamien speel 'n belangrike rol in hoe ons geluk, plesier en beloning ervaar.
Vertaling:
Engels: dopamine
Nederlands: dopamine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|