Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvervul
onvervul [boodskap #151233] Wo., 15 April 2026 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24869
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvervul
Afbreking: on•ver•vul
Samestelling: on- + vervul


Byvoeglike naamwoord: onvervul, onvervuld
Attributief: onvervulde

Betekenis:
• Wat nie vervul (waar gemaak) is nie.

Gebruik:
• Nie een van sy beloftes het onvervul gebly nie.
• Hy het met onvervulde drome teruggekeer huis toe.

Wisselvorm:
• onvervuld

Antoniem:
• vervul

Afgelei:
• onvervulbaar
• onvervuldheid

Vertaling:
Engels: unfulfilled, unredeemed
Nederlands: onvervuld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterleiding
Volgende onderwerp: vermaaklikheidsbedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 16 12:38:17 UTC 2026