| neurotransmitter [boodskap #151229] |
Wo., 15 April 2026 14:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24869 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neurotransmitter
Afbreking: neu•ro•trans•mit•ter
Samestelling: neuro- + transmitter
Selfstandige naamwoord: neurotransmitter
Meervoud: neurotransmitters
Betekenis:
• 'n Chemiese stof wat seine tussen senuweeselle (neurone) oordra.
Gebruik:
• Kafeïen blokkeer die effek van adenosien, 'n neurotransmitter wat slaap bevorder.
• Serotonien en dopamien is belangrike neurotransmitters.
Sinoniem:
• chemiese boodskapper
• senuwee-oordraer
• senu-oordraer
Vertaling:
Engels: neurotransmitter
Nederlands: neurotransmitter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|