Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metalliek
metalliek [boodskap #151228] Wo., 15 April 2026 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24869
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metalliek
Afbreking: me•tal•liek


Byvoeglike naamwoord: metalliek
Attributief: metallieke

Betekenis:
• Wat van metaal gemaak is, of oor die eienskappe van 'n metaal beskik.

Gebruik:
• Kalium is 'n metallieke element.

Sinoniem:
• metaalagtig
• metalies

Antoniem:
• niemetalliek

Vertaling:
Engels: metallic
Nederlands: metalliek, metaalachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 16 April 2026 06:12]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: adamsgewaad
Volgende onderwerp: neurotransmitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 16 12:30:45 UTC 2026