Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reuseoorwinning
reuseoorwinning [boodskap #151219] Di., 14 April 2026 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reuseoorwinning
Afbreking: reu•se•oor•win•ning
Samestelling: reus + -e- + oorwinning


Selfstandige naamwoord: reuseoorwinning
Meervoud: reuseoorwinnings

Betekenis:
• 'n Reusagtige, enorme, yslike, tamaaie of titaniese oorwinning.

Gebruik:
• Ons span het 'n reuseoorwinning in die eindstryd behaal.

Vertaling:
Engels: runaway victory, landslide victory
Nederlands: reuzenoverwinning

Nota:
• Informeel word "reuseoorwinning" dikwels as twee woorde geskryf, maar "reuse" is tegnies nie 'n byvoeglike naamwoord nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reusevraagstuk
Volgende onderwerp: reusebydrae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 04:25:23 UTC 2026