| reuseverrassing [boodskap #151214] |
Di., 14 April 2026 14:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24900 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reuseverrassing
Afbreking: reu•se•ver•ras•sing
Samestelling: reus + -e- + verrassing
Selfstandige naamwoord: reuseverrassing
Meervoud: reuseverrassings
Betekenis:
• 'n Reusagtige, enorme, yslike, tamaaie of titaniese verrassing.
Gebruik:
• Haar onverwagte besoek was 'n reuseverrassing.
Antoniem:
• reuseteleurstelling
Vertaling:
Engels: huge surprise, big surprise
Nederlands: grote verrassing
Nota:
• Informeel word "reuseverrassing" dikwels as twee woorde geskryf, maar "reuse" is tegnies nie 'n byvoeglike naamwoord nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|