Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordag
oordag [boodskap #151208] Di., 14 April 2026 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordag
Afbreking: oor•dag
Samestelling: oor + dag


Bywoord: oordag

Betekenis:
• Tydens die ure van die dag wanneer dit lig is.

Gebruik:
• Helder oordag oorval die donkerte hulle, in die middel van die dag tas hulle rond asof dit nag is. [Job 5:14]

Sinoniem:
• bedags

Antoniem:
• oornag

Vertaling:
Engels: by day, during the day, in the daytime
Nederlands: overdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekbekendstelling
Volgende onderwerp: tiental
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 20 04:24:19 UTC 2026