| verarm [boodskap #151201] |
Ma., 13 April 2026 18:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24833 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verarm
Afbreking: ver•arm
Samestelling: ver- + arm
Werkwoord: verarm
Verlede tyd: het verarm
Teenwoordige deelwoord: verarmend, verarmende
Verlede deelwoord: verarmde
Betekenis:
• Om armer te word of te maak.
Gebruik:
• Die ekonomiese krisis het die bevolking verarm.
Sinoniem:
• agteruitboer
Antoniem:
• verryk
Afgelei:
• verarming
Vertaling:
Engels: to become poor, impoverish
Nederlands: verarmen
Byvoeglike naamwoord: verarm, verarmd
Attributief: verarmde
Betekenis:
• Wat arm gemaak is.
Gebruik:
• Plante floreer nie op verarmde grond nie.
Vertaling:
Engels: impoverished
Nederlands: verarmd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 13 April 2026 18:21] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|