| geduriglik [boodskap #151199] |
Ma., 13 April 2026 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24830 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geduriglik
Afbreking: ge•du•rig•lik
Samestelling: gedurig + deur
Bywoord: geduriglik
Betekenis:
• Wat telkens of sonder ophou gebeur.
Gebruik:
• Ek droom geduriglik van haar.
Wisselvorm:
• gedurigdeur
Sinoniem:
• aanhoudend
• deurlopend
• herhaaldelik
• onophoudelik
• telkens
• voortdurend
Vertaling:
Engels: continually, constantly
Nederlands: geduriglijk
Nota:
• Versterkte vorm van gedurig.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 13 April 2026 16:24] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|