| ingekeerdheid [boodskap #151197] |
Ma., 13 April 2026 15:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24830 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingekeerdheid
Afbreking: in•ge•keerd•heid
Samestelling: ingekeer(d) + -heid
Selfstandige naamwoord: ingekeerdheid
Meervoud: ingekeerdhede
Betekenis:
• Die toestand van ingekeer (na binne gerig) wees.
Gebruik:
• Ten spyte van sy ingekeerdheid kon die verslaggewer 'n insiggewende gesprek van agter die kameras met hom voer.
Sinoniem:
• introversie
• skuheid
• teruggetrokkenheid
Antoniem:
• uitbundigheid
Vertaling:
Engels: inwardness, introversion
Nederlands: introversie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|