| skuheid [boodskap #151196] |
Ma., 13 April 2026 15:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24830 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuheid
Afbreking: sku•heid
Samestelling: sku + -heid
Selfstandige naamwoord: skuheid
Meervoud: skuhede
Betekenis:
• Die toestand van skaam en sku wees.
Gebruik:
• Die kind se skuheid het mettertyd verdwyn.
Sinoniem:
• bedeesheid
• mensevrees
• skaamheid
• skugterheid
• terughoudendheid
Antoniem:
• selfversekerdheid
• vrymoedigheid
Hiponiem:
• dagskuheid
• ligskuheid
• menseskuheid
• mensskuheid
• skootskuheid
• voedselskuheid
• waterskuheid
• werkskuheid
Vertaling:
Engels: shyness, skittishness
Nederlands: schuwheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|