| sedelikheid [boodskap #151195] |
Ma., 13 April 2026 14:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24828 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sedelikheid
Afbreking: se•de•lik•heid
Samestelling: sedelik + -heid
Selfstandige naamwoord: sedelikheid
Meervoud: sedelikhede
Betekenis:
• Toestand van sedelik (met goeie morele waardes) wees.
Gebruik:
• Die kerkraad het 'n oog gehou oor die algemene openbare sedelikheid op die dorp.
Sinoniem:
• fatsoenlikheid
• kuisheid
• moraliteit
• opregtheid
• ordentlikheid
Antoniem:
• immoraliteit
• onsedelikheid
Afgelei:
• sedelikheidsgevoel
• sedelikheidsmotief
• sedelikheidswet
Vertaling:
Engels: morality, decency
Nederlands: zedelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|