| selfhaat [boodskap #151192] |
Ma., 13 April 2026 12:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfhaat
Afbreking: self•haat
Samestelling: self + haat
Selfstandige naamwoord: selfhaat
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Negatiewe gevoel teenoor jouself.
Gebruik:
• Die oorsaak van selfmoord is dikwels gewortel in selfhaat.
Sinoniem:
• selfminagting
• selfveragting
• selfverwerping
Antoniem:
• selfliefde
• selfaanvaarding
Vertaling:
Engels: self-hate, self-hatred
Nederlands: zelfhaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|