| triplikaat [boodskap #151186] |
So., 12 April 2026 11:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24817 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
triplikaat
Afbreking: tri•pli•kaat
Samestelling: triplikaat+
Selfstandige naamwoord: triplikaat
Meervoud: triplikate
Betekenis:
• Drie identiese eksemplare van iets (die oorspronklike plus twee afskrifte).
Gebruik:
• Moet ek die vorm in duplikaat of triplikaat invul?
Sinoniem:
• drievoud
Afgelei:
• tripliseer
Vertaling:
Engels: triplicate
Nederlands: drievoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|