| teling [boodskap #151185] |
So., 12 April 2026 10:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24817 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teling
Afbreking: te•ling
Samestelling: teel + -ing
Selfstandige naamwoord: teling
Meervoud: telinge, telings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van teel; die voortplanting van diere of plante.
Gebruik:
• As gevolg van kunsmatige en selektiewe teling, is daar vandag talle verskillende honderasse.
Sinoniem:
• kweking
• reproduksie
• teelt
• verbouing
• uitbroeiing
• uitbroeisel
• verwekking
• voortplanting
Afgelei:
• inteling
Vertaling:
Engels: breeding, cultivation
Nederlands: teling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 12 April 2026 11:00] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|