Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keiserlik
keiserlik [boodskap #151179] Sa., 11 April 2026 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keiserlik
Afbreking: kei•ser•lik
Samestelling: keiser + -lik


Byvoeglike naamwoord: keiserlik
Attributief: keiserlike

Betekenis:
• Soos 'n keiser, of met betrekking tot 'n keiser.

Gebruik:
• In 1905 het die Japannese Keiserlike Vloot die Russiese Keiserlike Vloot byna volledig uitgewis.

Sinoniem:
• imperiaal
• vorstelik

Vertaling:
Engels: imperial, imperatorial
Nederlands: keizerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 11 April 2026 19:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: veredel
Volgende onderwerp: kalksteengrot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 11 21:58:26 UTC 2026