| veredel [boodskap #151178] |
Sa., 11 April 2026 19:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24810 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veredel
Afbreking: ver•e•del
Samestelling: ver- + edel
Werkwoord: veredel
Verlede tyd: het veredel
Teenwoordige deelwoord: veredelend, veredelende
Verlede deelwoord: veredelde
Betekenis:
• Om te verbeter of te verfyn; meer edel maak.
• Om tot die adelstand te verhef.
Gebruik:
• Werk veredel die mens. Musiek veredel die siel en lig 'n mens se gemoed.
• Die koning het die ridder veredel en hom 'n edelman gemaak.
Sinoniem:
• ophef
• raffineer
• suiwer
• verbeter
• verhef
• verfyn
Antoniem:
• verswak
Afgelei:
• veredelaar
• veredeling
Vertaling:
Engels: to ennoble, refine, improve, elevate
Nederlands: veredelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|