| amandelolie [boodskap #151162] |
Do., 09 April 2026 19:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24793 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amandelolie
Afbreking: a•man•del•o•lie
Samestelling: amandel + olie
Selfstandige naamwoord: amandelolie
Meervoud: amandelolies
Betekenis:
• 'n Plantaardige olie wat uit amandels gepers is.
Gebruik:
• Amandelolie het talle gebruike en word onder andere in kos, skoonheidsprodukte en medisyne gebruik.
Vertaling:
Engels: almond oil, almond essence
Nederlands: amandelolie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|